Markets are kind to us. We saw 12 months return of 18% last month. This places us in a different playing field. Even those of you under pressure to take 17.5% of capital nearly broke even.
Read more
Die markte is baie goed vir ons. Die beste groeikoers wat ons nog gesien het was verlede maand se 12 maande koers van 18%. Dit plaas ons in ‘n heel nuwe speelveld.
Lees meer
We have Trump booting everything in his way and the USA political process putting a wiggle on that. He needs to finish with the executive orders before August this year.
Read more
President Trump stoomroller alles in die pad en die VSA se politieke proses versnel dit.
Hy moet voor Augustus sy uitvoerende bevele afhandel. Hierna moet hy ‘n groei beleidsplan aan die Fed voorlê.
Lees meer
Trump’s Executive Orders are issued and some are reversed.
Mr. Enoch Godongwana was not successful in the increase of VAT as he wanted to.
Read more
Trump maak geluide waaroor baie mense sidder.
Die Finans minister struikel voor die druk om BTW te verhoog.
Lees meer